Voeg by Mattheüs 5:46-48

This commit is contained in:
Malachi van der Merwe 2022-07-21 15:36:39 +02:00 committed by Gitea
parent 19a51267ab
commit b012a5ecaf

4
40/5
View File

@ -43,4 +43,6 @@ Gee vir hom wat jou iets vra, en wys hom nie af wat van jou wil leen nie.
Julle het gehoor dat daar gesê is: Jy mote jou naaste lifhê en jou vyand moet jy haat. Julle het gehoor dat daar gesê is: Jy mote jou naaste lifhê en jou vyand moet jy haat.
Maar Ek sê vir julle: Julle moet jul vyande liefhê; seën die wat vir julle vervloek, doen goed aan die wat vir julle haat, en bid vir die wat vir julle beledig en julle vervolg; Maar Ek sê vir julle: Julle moet jul vyande liefhê; seën die wat vir julle vervloek, doen goed aan die wat vir julle haat, en bid vir die wat vir julle beledig en julle vervolg;
sodat julle kinders kan word van julle Vader wat in die hemele is; want Hy laat sy son opgaan oor slegtes en goeies en Hy laat reën op regvetdiges en onregverdiges. sodat julle kinders kan word van julle Vader wat in die hemele is; want Hy laat sy son opgaan oor slegtes en goeies en Hy laat reën op regvetdiges en onregverdiges.
Want as julle liefhet die wat vir julle liefhet watter loon het Want as julle liefhet die wat vir julle liefhet watter loon het julle? Doen die tollenaars nie ook dieselfde nie?
En as julle net jul broers groet, wat desonders doen julle dan? Doen die tollenaars nie ook so nie?
Wees julle dan volmaak soos julle Vader in die hemele volmaak is.