Voeg by Númeri 10:34

This commit is contained in:
Eunice van der Merwe 2022-11-24 16:55:37 +02:00
parent fe5ccb0e5c
commit d738288e07
Signed by: Eunice
GPG Key ID: CA51B2752D3E073B

7
4/10
View File

@ -1,11 +1,11 @@
Verder het die HERE met Moses gespreek en gesê:gesêgesê
Verder het die HERE met Moses gespreek en gesê:
Maak vir jou twee silwertrompette; van dryfwerk moet jy dit maak; en hulle moet vir jou dien om die vergadering bymekaar te roep en om die laers te laat opbreek.
As hulle dan daarop blaas, moet die hele vergadering by jou bymekaarkom by die ingang van die ingang van die tent van samekoms.
Maar as hulle op een daarvan blaas, moet by jou bymekaarkom die owerstes van die stamhoofde van Israel.
En as julle alarm blaas, dan moet die laers opbreek wat aan die oostekant staan.
En as julle die twede keer alarm blaas, dan moet die laers opbreek wat aan die suidekant staan. Alarm moet hulle blaas as hulle moet opbreek.
Maar as die vergadering by mekaar moet kom, moet julle blaas, maar die alarm nie maak nie.
En die seuns van Aäron, die priesters, moet op die trompette blaas; en dié moet vir julle 'n ewige insetting in julle geslagte wees.
En die seuns van Aäron, die priesters, moet op die trompette blaas; en dié moet vir julle ʼn ewige insetting in julle geslagte wees.
En as julle in jul land in oorlog kom teen die vyand wat vir julle beveg, moet julle met die trompette die alarm blaas; dan sal aan julle gedink word voor die aangesig van die HERE julle God, en julle sal van jul vyande verlos word.
Op die dag as julle vrolik is sowel as op julle feestye en by die begin van julle maande moet julle op die trompette blaas by jul brandoffers en by jul dankoffers: hulle sal dien om julle in gedagtenis te bring voor die aangesig van julle God. Ek is die HERE julle God.
In die twede jaar, in die twede maand, op die twintigste van die maand, het die wolk opgetrek van die tabernakel vna die Getuienis af.
@ -30,6 +30,7 @@ En Moses het vir Hobab, die seun van Réhuel, die Midianiet, die skoonvader van
Maar hy het vir hom gesê: Ek sal nie saamtrek nie; maar ek sal na my land en my famielie gaan.
Toe sê hy: moet ons tog nie verlaat nie, juis daarom dat jy weet hoe ons laer moet opslaan in die woestyn, en jy sal vir ons as oë dien.
En as jy met ons saamtrek, sal ons daardie goeie wat die HERE aan ons sal doen, ook aan jou doen.
En hulle het van die berg van die HERE af drie dagreise getrek; en die verbondsark vna die HERE het drie dagreise ver voor hulle uit getrek om vir hulle 'n rusplek uit te soek.
En hulle het van die berg van die HERE af drie dagreise getrek; en die verbondsark van die HERE het drie dagreise ver voor hulle uit getrek om vir hulle ʼn rusplek uit te soek.
En die wolk van die HERE was bedags oor hulle as hulle uit die laer wegtrek
En as die ark weggtrek het Moses gesê: Staan op HERE, dat u vynade kan verstrooi word, en u haters voor u aangesig kan volug.
En as dit rus het hy gesê: Keer terug HERE, na die tienduisende van die stamme van Israel.