Commit Graph

3 Commits

Author SHA1 Message Date
41d6963695 Korreksie Exodus 7:1-25
Wysig - kleinletter (ek) na hoofletter (Ek) in vers 2
Wysig - verwyder ekstra spasie tussen (Aäron) en (moet) in vers 2
Wysig - spelfout (hard) na (hart) in vers 3
Wysig - verwyder (nie) tussen (sal) en (na) in vers 4
Wysig - voeg in (nie) tussen (julle) en (luister) in vers 4
Wysig - spelfout (stafgerigte) na (strafgerigte) in vers 4
Wysig - spelfout (onder) na (tussen) in vers 5
Wysig - spelfout (kaar) na (jaar) in vers 7
Wysig - verwyder spasie tussen (wonderteken-) en (dan) in vers 9
Wysig - hoofletter (Elkeen) na kleinletter (elkeen) in vers 12
Wysig - voeg ʼn komma in na (neer) in vers 12
Wysig - spelfout (hard) na (hart) in vers 13
Wysig - voeg in (het) tussen (geluister) en (nie) in vers 13
Wysig - spelfout (weir) na (weier) in vers 14
Wysig - spelfout (morê) na (môre) in vers 15
Wysig - voeg in ʼn komma na (HERE) in vers 16
Wysig - spelfout (Heëbreers) na (Hebreërs) in vers 16
Wysig - voeg in (my) tussen (het) en (na) in vers 16
Wysig - verwyder (my) tussen (na) en (gestuur) in vers 16
Wysig - voeg in (u) tussen (na) en (gestuur) in vers 16
Wysig - voeg in (toe) tussen (nou) en (nie) in vers 16
Wysig - kleinletter (ek) na hoofletter (Ek) in vers 17
Wysig - spelfout (stroome) na (strome) in vers 19
Wysig - verwyder (hulle) tussen (HERE) en (beveel) in vers 20
Wysig - verwyder ekstra spasie tussen (het) en (doodgegaan) in vers 21
Wysig - verwyder die komma na (towenaars) in vers 22
Wysig - verwyder ekstra spasie tussen (sodat) en (Farao) in vers 22
Wysig - spelfout (hard) na (hart) in vers 22
Wysig - spelfout (geluiister) na (geluister) in vers 22
Wysig - spelfout (Efiptenaaars) na (Egiptenaars) in vers 24
Wysig - voeg in (om te drink) na (gegrawe) in vers 24
Wysig - spelfout (verby gegaan) na (verbygegaan) in vers 25
Wysig - verwyder nommer 25 onder aan die hoofstuk
2022-11-11 16:11:20 +00:00
7c0cc74480
Verander alle 'n na ʼn in all boeke 2022-10-26 12:03:13 +02:00
4b24175df9
Voeg by Exodus 7 2021-09-25 17:26:14 +02:00