Commit Graph

3 Commits

Author SHA1 Message Date
81a92b31e7 Korreksie Exodus 21:1-36
Wysig - spelfout (Hebreuse) na (Hebreeuse) in vers 2
Wysig - verwyder 1 woord (jaar) tussen (sewende) en (moet) in vers 2
Wysig - verwyder (ʼn) tussen (as) en (vryman) in vers 2
Wysig - spelfout (wilnie) na (wil nie) in vers 5
Wysig - voeg in 1 woord (nie) aan die einde van die sin in vers 5
Wysig - verwyder verkeerde woord (van) na (of) tussen (deur) en (die) in vers 6
Wysig - voeg in 1 woord (die) tussen (soos) en (slawe) in vers 7
Wysig - voeg in 1 woord (sy) tussen (As) en (sleg) in vers 8
Wysig - Spelfout (H) na (Hy) in vers 8
Wysig - voeg in  ʼn (punt) aan einde van vers 8
Wysig - spelfout (Mar) na (Maar) in vers 9
Wysig - woorde omgeruil (vir haar) na (haar vir) tussen (hy) en (sy seun) in vers 9
Wysig - 1 verkeerde woord (vir) na (met) tussen (hy) en (haar) in vers 9
Wysig - voeg in 1 woord (die) tussen (van) en (dogters) in vers 9
Wysig - 3 woorde wat aanmekaar getik is (Maarashy) na (Maar as hy) in vers 13
Wysig - voeg in 1 woord (op) tussen (nie) en (toegelê) in vers 13
Wysig - spelfout (onmoet) met (ontmoet) in vers 13
Wysig - verwyder 1 woord (sy) tussen (of) en (moeder) in vers 15
Wysig - verwyder verkeerde woord (doodslaan) na (slaan) in vers 15
Wysig - voeg in 1 woorde (word) aan die einde van vers 16
Wysig - verkeerde woord (die) na (ʼn) tussen (met) en (klip) in vers 18
Wysig - spelfout (bedleênd) na (bedlêend) in vers 18
Wysig - verwyder ekstra spasie tussen (bedlêend) en word in vers 18
Wysig - verkeerde woord (het) na (bly) in vers 19
Wysig - verwyder die (ʼn)) tussen (as) en (iemand) in vers 20
Wysig - verwyder (so) tussen (manne) en met) in vers 22
Wysig - voeg in 1 woord (so) tussen (vrou) en (stamp) in vers 22
Wysig - verkeerde woord (hy) na (jy) in vers 23
Wysig - verwyder die (,) tussen (gee) en (lewe) in vers 23
Wysig - 2 woorde wat aanmekaar getik is (handvir) na (hand vir) in vers 24
Wysig - bewoording verkeerdelik getik (moet hy hom laat vrygaan vir sy oog.) na (moet hy hom vry laat weggaan vir sy oog.) in vers 26
Wysig - voeg in 1 woord (as) tussen (Maar) en (die) in vers 29
Wysig - 1 verkeerde woord (was) na regte 2 woorde (gewees het) na (stoterig) in vers 29
Wysig - spelfout (out) na (put) in vers 33
Wysig - spelfout (baar) na (maar) in vers 36
Wysig - verwyder die nommer 37 onder aan die hoofstuk
2023-02-27 09:09:08 +00:00
7c0cc74480
Verander alle 'n na ʼn in all boeke 2022-10-26 12:03:13 +02:00
1cc9c4a248
Voeg by Exodus 21 2021-09-25 17:45:05 +02:00