Commit Graph

3 Commits

Author SHA1 Message Date
46a0100abe Korreksie Exodus 31:1-18
Wysig - spelfout (rn) na (en) in vers 4
Wysig - 2 woorde wat aanmekaar getik is (instene) na (in stene) in vers 5
Wysig - voeg in 1 woord (hom) tussen (het) en (Ohόliab) in vers 6
Wysig - die (punt) na (komma punt) aan die einde van vers 8
Wysig - spelfout (heilge) na (heilige) in vers 10
Wysig - spelfout (di) na (die) in vers 11
Wysig - verwyder 1 woord (die) tussen (van) en (speserye) in vers 11
Wysig - verkeerde woord (julle) na (hulle) in vers 11
Wysig - kleinletter (julle) na hoofletter (Julle) in vers 13
Wysig - spelfout (watn) na (want) in vers 13
Wysig - voeg in 1 woord (die) tussen (sodat) en ( mense) in vers 13
Wysig - spelfout (onheilig) na (ontheilig) in vers 14
Wysig - verkeerde woord (almal) na (elkeen) in vers 14
Wysig - (sabbat) na (sabbatdag) in vers 15
Wysig - verkeerde woord (om) na (deur) in vers 16
Wysig - 2 woorde wat aanmekaar getik is (asʼn) na (as ʼn) in vers 16
Wysig - verwyder 1 verkeerde woord (ʼn) en voeg in (vir) tussen (dit) en (ewig) in vers 17
Wysig - spelfout (ewige) na (ewig) in vers 17
Wysig - voeg in (ʼn) tussen (ewig) en (teken) in vers 17
Wysig - spelfout (verwik) na (verkwik) in vers 17
Wysig - verwyder die nommer 19 onder aan die hoofstuk
2023-03-28 14:41:56 +00:00
7c0cc74480
Verander alle 'n na ʼn in all boeke 2022-10-26 12:03:13 +02:00
42351ef39a
Voeg by Exodus 31 2021-10-07 15:38:25 +02:00