Korreksie Exodus 36:1-38 #153

Merged
Llewellyn merged 1 commits from Hantie/Afrikaans-1933:Korreksie-2-36 into master 2023-07-03 09:47:30 +00:00

1 Commits

Author SHA1 Message Date
8e642815d3 Korreksie Exodus 36:1-38
Wysig - verkeerde woord (en) na (in) in vers 1
Wysig - spelfout (gebringe) na (gebring) in vers 3
Wysig - voeg in ʼn (komma) na (heiligdom) in vers 3
Wysig - spelfout ( amn) na (man) in vers 4
Wysig - 2 woorde aanmekaar getik (afgekom) na (af gekom) in vers 4
Wysig - verkeerde woord (waarmee) na (waar) in vers 4
Wysig - voeg in 1 woord (mee) tussen (hulle) en (besig) in vers 4
Wysig - spelfout (duer) na (deur) in vers 6
Wysig - vervang verkeerde woord (van)  met (vir) in vers 6
Wysig - spelfout (heilige dom) na (heiligdom) in vers 6
Wysig - spelfout (purperroi) met (purperrooi) in vers 8
Wysig - verwyder die (komma) na (tentdoeke) in vers 10
Wysig - verwyder verkeerde woord (dierand) en voeg in (die soom) in vers 11
Wysig - spelfout (tenoor) na (teenoor) in vers 12
Wysig - spelfout (hakkies) na (hakies) in vers 13
Wysig - verwyder 1 woord (die) tussen (hy) en (doeke) in vers 14
Wysig - spelfout (tnetseil) na (tentseil) in vers 14
Wysig - verwyder 1 woord (was) tussen (tentdoek) en (vier) in vers 15
Wysig - spelfout (tentdoekk) na (tentdoek) in vers 17
Wysig - spelfout (hey) na (het) in vers 17
Wysig - spelfout (soomm) na (soom) in vers 17
Wysig - 2 woorde wat aanmekaar getik is (tabernakeldie) na (tabernakel die) in vers 20
Wysig - spelfout (regopstande) na (regopstaande) in vers 20
Wysig - verkeerde woord (die) na (dit) in vers 29
Wysig - hoofletter (EN) na kleinletter (En) in vers 36
Wysig - spelfout (daarvooer) na (daarvoor) in vers 36
Wysig - 2 woorde wat aanmekaar getik is (tentʼn) na (tent ʼn) in vers 37
Wysig - spelfout (bedeking) na (bedekking) in vers 37
Wysig - spelfout (gamaak) na (gemaak) in vers 37
Wysig - spelfout (purperroi) na (purperrooi) in vers 37
Wysig - verwyder die nommer 39 onder aan die hoofstuk
2023-06-15 10:12:37 +00:00