Korreksie Exodus 38:1-31 #155

Merged
Llewellyn merged 1 commits from Hantie/Afrikaans-1933:Korreksie-2-38 into master 2023-07-03 09:48:27 +00:00

1 Commits

Author SHA1 Message Date
2377eebb62 Korreksie Exodus 38:1-31
Wysig - spelfout (al) na (el) in vers 1
Wysig - verwyder 1 woord (vier) tussen (sy en horings) in vers 2
Wysig - spelfout (mt) na (met) in vers 2
Wysig - spelfout (skomme) na (skoppe) in vers 3
Wysig - spelfout (dragghoute) na (draaghoute) in vers 6
Wysig - spelfout (an) na (van) in vers 8
Wysig - kleinletter (hy) na hoofletter (Hy) in vers 9
Wysig - verwyder (pilare) en voeg in (ringe) tussen (die en van) in vers 10
Wysig - voeg in (was) tussen (pilare en van) in vers 10
Wysig - voeg in 1 woord (tien) tussen (hulle en voetstukke) in vers 12
Wysig - verkeerde woord (tien) na (drie) in vers 14
Wysig - spelfout (beddeking) na (bedekking) in vers 18
Wysig - 2 woorde aanmekaar getik (diestof) na ( die stof) in vers 18
Wysig - spelfout (hulel) na (hulle) in vers 19
Wysig - verkeerde woord (was) na (is) in vers 21
Wysig - verkeerde woord (die) na (dit) in vers 21
Wysig - spelfout (Ítamaar) na (Ítamar) in vers 21
Wysig - spelfout (Moese) na (Moses) in vers 22
Wysig - voeg in 1 woord (hom) tussen (met en Ohόliab) in vers 23
Wysig - voeg in 1 woord (in) tussen (en) en (purperrooi) in vers 23
Wysig - voeg in 1 woord (in) tussen (en) en (bloedrooi) in vers 23
Wysig - verkeerde woord (van) tussen (talente en sewe) na (en) in vers 24
Wysig - spelfout (silwe) na (silwer) in vers 25
Wysig - verkeerde woord (gegiet) na (te giet) in vers 27
Wysig - spelfout (dei) na (die) in vers 27
Wysig - spelfout (Maat) na (Maar) in vers 28
Wysig - verkeerde woord (sy) na (hy) in vers 28
Wysig - verwyder ekstra spasie tussen (gemaak) en (en) in vers 30
Wysig - verwyder ekstra spasie tussen (poort) en (van) in vers 31
Wysig - verwyder die nommer 32 onder aan die hoofstuk
2023-06-27 14:05:05 +00:00