Korreksie Exodus 40:1-38 #157

Merged
Llewellyn merged 1 commits from Hantie/Afrikaans-1933:Korreksie-2-40 into master 2023-07-03 09:49:06 +00:00

1 Commits

Author SHA1 Message Date
Hantie 0d0e17e914 Korreksie Exodus 40:1-38
Wysig - Voeg in 2 woorde (gespreek en) tussen (Moses en gesê) in vers 1
Wysig - spelfout (sit) na (regsit) in vers 4
Wysig - spelfout (vna) na (van) in vers 5
Wysig - spelfout (beddeking) na (bedekking) in vers 5
Wysig - verwyder 1 woord (die) tussen (van en samekoms) in vers 6
Wysig - voeg in 1 woord (daar) net voor (water) in vers 7
Wysig - verkeerde woord (daarin) na (in) in vers 7
Wysig - spelfout (beddeking) na (bedekking) in vers 8
Wysig - verkeerde woord (die) na (dit) in vers 9
Wysig - verwyder 2 verkeerde woord (daarin is) en voeg in 2 woorde (daarby behoort)  in vers 9
Wysig - spelfout 2 x (meot) na (moet) in vers 10
Wysig - spelfout (waskon) na (waskom) in vers 11
Wysig - spelfout (vna) na (van) in vers 12
Wysig - kleinletter (my) na hoofletter (My) in vers 13
Wysig - spelfout (hetm) na (het) en voeg ʼn (komma) in na (het) in vers 15
Wysig - kleinletter (my) na hoofletter (My) in vers 15
Wysig - voeg in 1 woord (net) tussen (gedoen en soos) in vers 16
Wysig - spelfout (eht) na (het) in vers 16
Wysig - spelfout (op gerig) na (opgerig) in vers 18
Wysig - spelfout (esit) na (gesit) in vers 18
Wysig - spelfout (tant seil) na (tentseil) in vers 19
Wysig - 2 woorde omgeruil (hy het) na (het hy) in vers 20
Wysig - verkeerde woord (En) na (Verder) in vers 20
Wysig - verkeerde (die) na (dit) in vers 20
Wysig - spelfout (tabernkel) na (tabernakel) in vers 21
Wysig - verkeerde woord (en) na (van) in vers 27
Wysig - spelfout (an) na (en) in vers 29
Wysig - verkeerde woord (in) na (en) in vers 30
Wysig - 2 woorde aanmekaar getik (ingegooi) na (in gegooi) in vers 30
Wysig - spelfout (beddeking) na (bedekking) in vers 33
Wysig - verkeerde woord (vir) na (van) in vers 33
Wysig - spelfout (klaar gemaak) na (klaargemaak) in vers 33
Wysig - spelfout (To) na (Toe) in vers 34
Wysig - spelfout (greus) na (gerus) in vers 35
Wysig - verwyder die nommer 39 onder aan die hoofstuk
2023-06-29 09:16:39 +00:00