Commit Graph

3 Commits

Author SHA1 Message Date
7c0cc74480
Verander alle 'n na ʼn in all boeke 2022-10-26 12:03:13 +02:00
b617c60148
Korreksie 3 Johannes 1
Verwyder die woord die en ñ spasie in vers 1.
Voeg komma in na Geliefde in vers 2.
Voeg in die woord bly in vers 3.
Regstelling in vers 5, die woord die verander na doen.
Spelfout regstelling (meedearbeiders na medearbeiders) in vers 8.
Voeg komma in na kom, verwyder die woord slegte voor werke, maak 2 spelfoute reg  (nir na nie en tevreede na tevrede), maak spelfout reg (gasfry na gasvry) in vers10.
Spasie regstelling tussen is en nie, 'n punt regstelling waar 'n komma is, hoofletter regstelling (hy na Hy), voeg in komma na doen in vers 11.
Spasie regstelling tussen gehad en om in vers 13.
Verwyder nommer 16 onderaan hoofstuk.
2022-07-20 14:45:32 +02:00
507cd38c9f
Voeg by 3 Johannes 1 2021-09-25 18:19:44 +02:00