forked from getBible/Afrikaans-1933
Voeg by Levitikus 22:24-33
This commit is contained in:
parent
536d67fe2c
commit
321611d20d
12
3/22
12
3/22
@ -20,4 +20,14 @@ moet dit so bring, dat julle welgevalle vind: 'n dier van die manlike geslag son
|
||||
Julle mag nie iets bring waar 'n liggaamsgebrek aan is nie, want dit sal julle nie welgevallig maak nie.
|
||||
EN as iemand 'n dankoffer aan die HERE offer deur 'n besondere gelofte te volbring of as vrywillige offer, van die beeste of die kleinvee, dan moet dit sonder gebrek wees, sodat dit welgevallig kan maak; geen liggaamsgebrek mag daaraan wees nie.
|
||||
Wat blind is of wat gebreekte of verminkte liggaamsdele het of swere of skurftes of uitslag-dit moet julle aan die HERE nie bring nie, en daarvan mag julle vir die HERE geen vuuroffer op die altaar neersit nie.
|
||||
Maar 'n bees of 'n stuk kleinvee waar van 'n liggaamsdeel te lank of te kort is, mag jy as vrywillige offer klaar maak; maar as gelofte=offer dal dit nie met welgevalle aangeneem word nie.
|
||||
Maar 'n bees of 'n stuk kleinvee waar van 'n liggaamsdeel te lank of te kort is, mag jy as vrywillige offer klaar maak; maar as gelofte offer dal dit nie met welgevalle aangeneem word nie.
|
||||
'n Dier wat ontman is deur vrywe of stamp, deur uitskeur of uitsny, mag julle aan die HERE nie bring nie: in julle land mag julle dit nie doen nie,
|
||||
en uit die hand van 'n uitlander mag julle van al hierdie diere aan julle God geen spyse bring nie, want hulle verminking is aan hulle, 'n liggaamsgebrek is aan hulle: hulle sal vir julle nie met welgevalle aangeneem word nie.
|
||||
Verder het die HERE met Moses gespreek en gesê:
|
||||
As 'n bees of 'n lam of 'n bok aankom, dan moet dit sewe dae lank onder sy moeder bly; maar van die agste dag af en verder sal dit met welgevalle aangeneem word as 'n vuuroffergawe aan die HERE.
|
||||
'n Bees of stuk kleinvess mag julle ook nie saam met sy kleintjie op een dag slag nie.
|
||||
En as julle 'n lofoffer aan die HERE bring, moet julle dit so offer, dat julle welgevalle kan vind.
|
||||
Op dieselfde dag moet dit geëet word. Julle meot daarvan niks laat oorbly tot die môre toe nie. EK is die HERE.
|
||||
Hou dan my gebooie en doen dit. EK is die HERE.
|
||||
En ontheilig my heilige Naam nie, sodat Ek geheilig kan word onder die kinders van Israel. Ek is die Here wat julle heilig,
|
||||
wat julle uit Egipteland uitgelei het om vir julle 'n God te wees. Ek is die HERE.
|
||||
|
Loading…
Reference in New Issue
Block a user