forked from getBible/Afrikaans-1933
Korreksie Job 9:1-35
Wysig - voeg die woord (hy) in tussen (sal) en (Hom) in vers 3 Wysig - spelfout (wan) na (van) in vers 4 Wysig - spelfout (befel) na (bevel) in vers 7 Wysig - spelfout (antwoort) na (antwoord) in vers 15 Wysig - spelfout (antvoord) na (antwoord) in vers 16 Wysig - spelfout (lyster) na (luister) in vers 16 Wysig - spelfout (vernieteg) na (vernietig) in vers 17 Wysig - spelfout (verstandig) na (versadig) in vers 18 Wysig - verwyder die woord (die) tussen (op) en (reg) in vers 19 Wysig - verwyder die woord (vir) tussen (om) en (myself) in vers 21 Wysig - spelfout (se) na (sê) in vers 22 Wysig - spelfout (vroome) na (vrome) in vers 22 Wysig - kleinletter (hy) na hoofletter (Hy) in vers 24 Wysig - spelfout (hardlooper) na (hardloper) in vers 25 Wysig - spelfout (fergeet) na (vergeet) in vers 27 Wysig - sit 'n komma in na (vergeet) in vers 27 Wysig - verwyder die woord (en) tussen (vergeet) en (my) in vers 27 Wysig - spelfout (volik) na (vrolik) in vers 27 Wysig - sit die woord (sal) in tussen (nie) en (vryspreek) in vers 28 Wysig - spelfout (sal) na (sou) in vers 31 Wysig - spelfout (antwoort) na (antwoord) in vers 32 Wysig - spelfout (roeder) na (roede) in vers 34 Wysig - verander dubbelpunt na kommapunt aan einde van vers 34 Wysig - spelfout (befrees) na (bevrees) in vers 34 Wysig - verwyder die nommer 36 onder aan die hoofstuk
This commit is contained in:
parent
82c7f7dea5
commit
1caca76241
36
18/9
36
18/9
@ -1,10 +1,10 @@
|
||||
Maar Job het geantwoord en gesê:
|
||||
Waarlik, ek weet dat dit so is; en hoe kan ʼn mens regverdig wees by God?
|
||||
As hy sou begeer om met Hom te twis, nie een uit duisend sal Hom kan aantwoord nie.
|
||||
Hy is wys wan hart en sterk van krag; wie was hardnekkig teen Hom en het ongestraf gebly?
|
||||
As hy sou begeer om met Hom te twis, nie een uit duisend sal hy Hom kan aantwoord nie.
|
||||
Hy is wys van hart en sterk van krag; wie was hardnekkig teen Hom en het ongestraf gebly?
|
||||
Hy wat berge versit sonder dat hulle dit merk; wat hulle omkeer in sy toorn;
|
||||
wat die aarde laat sidder uit sy plek, sodat sy pilare dril;
|
||||
wat befel gee aan die son, en hy gaan nie op nie, en die sterre agter ʼn seël wegsluit;
|
||||
wat bevel gee aan die son, en hy gaan nie op nie, en die sterre agter ʼn seël wegsluit;
|
||||
wat alleen die hemel uitspan en stap op die golwe van die see;
|
||||
wat die Beer gemaak het, die Drie Konings en die Sewester en die Kamers van die Suide;
|
||||
wat groot, ondeurgrondelike dinge doen en wonders sonder getal.
|
||||
@ -12,24 +12,24 @@ Gaan Hy by my langs, dan sien ek Hom nie, en Hy skuif verby sonder dat ek Hom be
|
||||
Sleep Hy weg - wie sal Hom teëhou? Wie vir Hom sê: Wat maak U?
|
||||
God wend sy toorn nie af nie; onder Hom is die helpers van Rahab oorweldig.
|
||||
Hoeveel minder sal ék Hom kan antwoord, sal ek my woorde kan kies teenoor Hom;
|
||||
ek wat nie kan antwoort nie al was ek regvaardig: ek kan my regter net om genade smeek!
|
||||
As ek dagvaar en Hy my antvoord, glo ek nie dat Hy na my stem sal lyster nie.
|
||||
Hy wat my deur ʼn stormwind sou vernieteg en my wonde sonder oorsaak sou vermeerder;
|
||||
my nie sou toelaat om asem te skep nie, maar my sou verstandig met bitterhede.
|
||||
Kom dit aan op die krag van die sterkste - hier is Ek! En kom dit op die reg aan - wie kan My dagvaar?
|
||||
ek wat nie kan antwoord nie al was ek regvaardig: ek kan my regter net om genade smeek!
|
||||
As ek dagvaar en Hy my antwoord, glo ek nie dat Hy na my stem sal luister nie.
|
||||
Hy wat my deur ʼn stormwind sou vernietig en my wonde sonder oorsaak sou vermeerder;
|
||||
my nie sou toelaat om asem te skep nie, maar my sou versadig met bitterhede.
|
||||
Kom dit aan op die krag van die sterkste - hier is Ek! En kom dit op reg aan - wie kan My dagvaar?
|
||||
Al was ek regverdig, my eie mond sou my veroordeel; al was ek vroom, Hy sou my as ʼn verkeerde reken.
|
||||
Vroom is ek! Ek gee niks om vir myself nie: ek verfoei my lewe!
|
||||
Dit is net eenders - daarom se ek: Die vroome en die goddelose vernietig Hy.
|
||||
Vroom is ek! Ek gee niks om myself nie: ek verfoei my lewe!
|
||||
Dit is net eenders - daarom sê ek: Die vrome en die goddelose vernietig Hy.
|
||||
As die gésel skielik doodmaak, spot Hy met die vertwyfling van die onskuldiges.
|
||||
Die aarde is aan die mag van die goddelose oorgelewer, die gesigte van sy regters bind Hy toe. Is hy dit nie, wie dan anders?
|
||||
En my dae was gouer as ʼn hardlooper; hulle het weggevlug sonder om voorspoed te sien.
|
||||
Die aarde is aan die mag van die goddelose oorgelewer, die gesigte van sy regters bind Hy toe. Is Hy dit nie, wie dan anders?
|
||||
En my dae was gouer as ʼn hardloper; hulle het weggevlug sonder om voorspoed te sien.
|
||||
Hulle het verbygegly soos skepe van biesies, soos ʼn arend wat neerskiet op sy prooi.
|
||||
As ek sê: Ek wil my geklaag fergeet en my droewige gesig laat vaar en volik word,
|
||||
dan is ek al bang vir al my smarte: ek weet dat U my nie vryspreek nie.
|
||||
As ek sê: Ek wil my geklaag vergeet, my droewige gesig laat vaar en vrolik word,
|
||||
dan is ek al bang vir al my smarte: ek weet dat U my nie sal vryspreek nie.
|
||||
Ek sal tog skuldig wees - waarom sal ek my dan tevergeefs afmat?
|
||||
Al was ek my met sneeu en reinig ek my hande met loog,
|
||||
dan sal U my in ʼn poel indompel, sodat my klere van my ʼn afsku kry.
|
||||
Want Hy is nie ʼn man soos ek, dat ek Hom sou kan antwoort, dat ons saam na die gereg sou kan gaan nie.
|
||||
dan sou U my in ʼn poel indompel, sodat my klere van my ʼn afsku kry.
|
||||
Want Hy is nie ʼn man soos ek, dat ek Hom sou kan antwoord, dat ons saam na die gereg sou kan gaan nie.
|
||||
Daar is geen skeidsregter tussen ons wat sy hand op ons twee kan lê nie.
|
||||
Laat Hy sy roeder van my wegneem, en laat sy verskrikking my nie beangstig nie:
|
||||
dan wil ek spreek sonder dat ek vir Hom befrees is; want sό is dit met my nie gesteld nie.
|
||||
Laat Hy sy roede van my wegneem, en laat sy verskrikking my nie beangstig nie;
|
||||
dan wil ek spreek sonder dat ek vir Hom bevrees is; want sό is dit met my nie gesteld nie.
|
Loading…
x
Reference in New Issue
Block a user