Voeg by Levitikus 19:14-17

This commit is contained in:
Eunice van der Merwe 2022-07-23 14:17:27 +02:00 committed by Gitea
parent f8a98a75a3
commit aafdb35845

4
3/19
View File

@ -11,3 +11,7 @@ Jou wingerd moet jy ook nie skoon afoes nie, en die trossies wat val van jou win
Julle mag nie steel nie, en julle mag nie lieg nie, en julle mag nie die een die ander bedrieg nie.
En julle mag nie vals sweer by my naam en so die Naam van jou God ontheilig nie. Ek is die HERE.
Jy mag jou naaste nie verdruk of beroof nie. Die dagloner se loon mag jy nie by jou tot die môre toe bly nie.
Jy mag 'n dowe nie vloek nie, en voor die blinde geen struikelblok lê nie; maar jy moet jou God vrees. Ek is die HERE.
Julle mag geen onreg doen doen in die gereg nie. Jy mag vir die geringe nie partydig wees en vir die aansienlike nie voortrek nie. Met geregtigheid moet jy jou naaste oordeel.
Jy mag nie as 'n kwaadspreker onder jou volksgenote rondloop nie. Jy mag nie teen die bloed vna jou naaste optree nie. Ek is die HERE.
Jy mag jou broer in jou hart nie haat nie. Jy moet jou naaste vrymoedig berisp