Voeg by Levitikus 19:17

This commit is contained in:
Eunice van der Merwe 2022-07-23 14:18:22 +02:00 committed by Gitea
parent aafdb35845
commit ceb17df7e2

2
3/19
View File

@ -14,4 +14,4 @@ Jy mag jou naaste nie verdruk of beroof nie. Die dagloner se loon mag jy nie by
Jy mag 'n dowe nie vloek nie, en voor die blinde geen struikelblok lê nie; maar jy moet jou God vrees. Ek is die HERE.
Julle mag geen onreg doen doen in die gereg nie. Jy mag vir die geringe nie partydig wees en vir die aansienlike nie voortrek nie. Met geregtigheid moet jy jou naaste oordeel.
Jy mag nie as 'n kwaadspreker onder jou volksgenote rondloop nie. Jy mag nie teen die bloed vna jou naaste optree nie. Ek is die HERE.
Jy mag jou broer in jou hart nie haat nie. Jy moet jou naaste vrymoedig berisp
Jy mag jou broer in jou hart nie haat nie. Jy moet jou naaste vrymoedig berisp, sodat jy om sy ontwil geen sonde op jou laai nie.