Korreksie Job 28:1-28

Wysig - spelfout (wég) na (wèg) in vers 4
This commit is contained in:
Hantie 2022-09-21 12:04:32 +00:00 committed by Gitea
parent 2434df3146
commit ec97faa170
1 changed files with 1 additions and 1 deletions

2
18/28
View File

@ -1,7 +1,7 @@
Want vir die silwer is daar ʼn plek waar dit uitkom, en ʼn plek vir die goud wat hulle uitwas.
Yster word uit die grond gehaal, en koper word uit klip gegiet.
ʼn End maak die mens aan die duisternis, en tot die uiterste grens deursoek hy die klip van donkerheid en doodskaduwee.
Hy breek ʼn mynskag, wég van hom wat bo woon; hulle wat vergeet is deur die voet daarbo, hulle hang ver van mense af, hulle swaai heen en weer.
Hy breek ʼn mynskag, wèg van hom wat bo woon; hulle wat vergeet is deur die voet daarbo, hulle hang ver van mense af, hulle swaai heen en weer.
Die aarde - daar kom brood uit voort, maar daaronder word daar omgewoel soos deur vuur.
Die klippe daarvan is die plek van saffiere, en dit bevat stoffies van goud.
ʼn Pad wat die roofvoël nie ken nie, en die oog van die valk het dit nie gespeur nie;