Hierdie is die amptelike bewaarplek van die Afrikaanse Bybel vertaling van 1933.
Go to file
Hantie 4bf4e9fdb1 Korreksie Exodus 32:1-35
Wysig - spelfout (dt) na (dat) in vers 1
Wysig - spelfout (versamek) na (versamel) in vers 1
Wysig - voeg in 1 woord (is) tussen (dogters) en (af) in vers 2
Wysig - spelfout (ie) na (die) in vers 3
Wysig - spelfout (hande) na (hand) in vers 4
Wysig - verwyder (ʼn) tussen (daar) en (fees) in vers 5
Wysig - spelfout (vees) na (fees) in vers 5
Wysig - spelfout (ht) na (het) in vers 6
Wysig - voeg in 1 woord (opgebring) tussen (Egipteland) en (het) in vers 7
Wysig - verwyder (uit) tussen (Egipteland) en (opgebring) in vers 8
Wysig - verwyder (spasie)  tussen (begaan) en die (komma) in vers 10
Wysig - verwyder (ekstra spasie) tussen (sou) en (u) in vers 11
Wysig - spelfout (at) na (wat) in vers 11
Wysig - voeg om (ʼn) tussen (met) en (sterke) in vers 11
Wysig - hoofletter (U) na kleinletter (u) in vers 12
Wysig - kleinletter (u) na Hoofletter (U) in vers 13
Wysig - voeg in (het) tussen (gesê) en die (dubbelpunt) in vers 13
Wysig - spelfout (vermeenigvuldig) na (vermenigvuldig)  in vers 13
Wysig - spelfout (stere) na (sterre) in vers 13
Wysig - spelfout (sel) na (sal) in vers 13
Wysig - kleinletter (hy) na hoofletter (Hy) 2x in vers 14
Wysig - verwyder (kant) tussen (een) en (en) in vers 15
Wysig - spelfout (van) na (was) in vers 16
Wysig - spelfout (Dis) na (Die) in vers 16
Wysig - spelfout (die) na (nie) in vers 18
Wysig - spelfout (geluivan) na (geluid van) in vers 18
Wysig - spelfout (toor) na (toorn) in vers 22
Wysig - spelfout (uitgekom) na (daaruit gekom) in vers 24
Wysig - spelfout (leerdervermaak) na (leedvermaak) in vers 25
Wysig - verwyder die (punt) en voeg in (koppelteken - ) aan die einde van vers 25
Wysig - spelfout (y) na (Hy) in vers 29
Wysig - spelfout (gegaan) na (teruggegaan) in vers 31
Wysig - kleinletter (my) na hoofletter (My) in vers 33
Wysig - spelfout (uitgaan) na (uit gaan) in vers 34
Wysig - Verwyder nommer 36 onder aan die hooftuk
2023-03-28 14:42:23 +00:00
1 Voeg by Genesis 43:26-34 2022-12-02 08:34:34 +00:00
2 Korreksie Exodus 32:1-35 2023-03-28 14:42:23 +00:00
3 Verander alle 'n na ʼn in all boeke 2022-10-26 12:03:13 +02:00
4 Voeg by Númeri 16:1-50 2023-03-23 17:00:07 +00:00
18 Korreksie Job 42:1-17 2022-10-13 21:26:59 +00:00
19 Voeg by Psalms 45:1-18 2023-03-28 14:41:16 +00:00
40 Voeg by Mattheüs 11:5-30 2023-03-28 14:41:05 +00:00
63 Verander alle 'n na ʼn in all boeke 2022-10-26 12:03:13 +02:00
64 Verander alle 'n na ʼn in all boeke 2022-10-26 12:03:13 +02:00
.gitignore Verbeter die README 2021-09-25 18:14:20 +02:00
Boeklys Wysig die boeklys 2022-07-27 08:00:25 +00:00
README.md Maak regstelling op README 2021-09-25 18:27:18 +02:00
Woordelys Voeg è by die woordelys 2022-09-20 19:32:48 +00:00

Afrikaans Bybel - 1933

Hierdie is die amptelike bewaarplek van die Afrikaanse Bybel vertaling van 1933.

die Bybel

Besonderhede

  • translation: Ou Vertaling 1933
  • abbreviation: aov33
  • lang: af
  • language: Afrikaans
  • direction: LTR
  • encoding: UTF-8
  • distribution_lcsh: Bible. Afrikaans.
  • distribution_version: _ _ _
  • distribution_version_date: ____ __ __
  • distribution_abbreviation: aov33
  • distribution_about: Dit is die GANSE HEILIGE SKRIF wat al die kanonieke boeke van die OU en NUWE Testement bevat. Oorgesit uit die oorspronklike tale en uitgegee in opdrag van die gesamentlike kommissie verteenwoordigende die drie Hollandse Kerke in Suid-Afrika. Gedruk vir die Britse en Buitelandse Bybelgenoodskap Groentemarkplein, Kaapstad. 1933
  • distribution_license: Publieke Domein
  • distribution_versification: aov33
  • distribution_sourcetype: ____