Voeg by Númeri 13:24

This commit is contained in:
Eunice van der Merwe 2023-02-21 16:29:17 +02:00 committed by Gitea
parent 7174076ce3
commit 36fd7f41fb

1
4/13
View File

@ -21,3 +21,4 @@ ook hoe die land is, of dit vet of skraal is, of daar bome in is of nie; en wees
En hulle het opgetrek en die land verken van die woestyn Sin af tot by Rehob, na die ingang van Hamat-
hulle het in die Suidland opgetrek en tot by Hebron gekom; en daar was Ahíman, Sesai en Talmai, die kinders van die Enakiete. En Hebron is sewe jaar voor Soan in Egipte gebou.
Daarop het hulle tot by die dal Eskol gekom en daar ʼn rank met een tros druiwe afgesny en dit met hulle twee aan ʼn draagstok gedra; ook van die granate en van die vye.
Dié plek het hulle die dal Eskol genoem vanweë die tros wat die kinders van Israel daar afgesny het.