Voeg by Levitikus 27:28-34 en voeg by verandering aan hoofstuk 26

This commit is contained in:
Eunice van der Merwe 2022-09-17 09:53:20 +02:00 committed by Gitea
parent 018a31a64d
commit 658a3933cf
2 changed files with 11 additions and 4 deletions

4
3/26
View File

@ -1,6 +1,6 @@
Julle mag vir julle geen afgode maak nie; en ʼn gesnede beeld of ʼn klippilaar mag julle vir julle nie oprig nie, en ʼn steen beeldhouwerk in julle land opsit om julle daar by neer te buig nie; want Ek is die HERE julle God.
My sabbatte moet julle hou en my heiligedom ontsien. Ek is die HERE.
As julle in my isettinge wandel en my gebooie hou en dit doen,
As julle in my insettinge wandel en my gebooie hou en dit doen,
dan sal Ek julle reëns gee op hulle tyd, en die land sal sy opbrings gee, en die bome van die veld sal hulle vrugte gee.
En die dorstyd sal vir julle aanhou tot die druiwe-oes, en die druiwe-oes sal aanhou tot die saaityd, en julle sal jul brood volop eet en veilig en julle land woon.
Ook sal Ek vrede gee in die land, sodat julle sal lê en rus sonder dat iemand julle skrik maak; en Ek sal die wilde diere uit die land laat verdwyn, en geen swaard sal deur julle land trek nie.
@ -12,7 +12,7 @@ En Ek sal my tabernakel onder julle oprig, en my siel sal van julle geen afsku h
En Ek sla onder julle wandel en vir julle ʼn God wees, en jÚlle sal vir My ʼn volk wees.
Ek is die HERE julle God wat julle uit Egipteland uitgelei het, dat julle nie hulle slawe moet wees nie; en Ek het julle jukskeie verbreek en het julle regop laat loop.
Maar as julle nie na My luister en al hierdie gebooie nie doen nie;
en as julle my insettinge verwerp, en as julle sile van my verordeninge ʼn afsku het, sodat julle nie al my gebooie doen nie, om my verbond te verbreek-
en as julle my insettinge verwerp, en as julle siel van my verordeninge ʼn afsku het, sodat julle nie al my gebooie doen nie, om my verbond te verbreek-
dan sal Ék dit ook aan julle doen, en Ek sal beskrikking oor julle beskik: die teering en die koers wat die oë verteer en die siel laat versnag; julle sal ook teveergeefs julle saad saai, want julle vyfande sal dit opeet.
En Ek sal my aangesig teen julle rig, sodat julle voor my vyande verslaan word; en julle haters sal oor julle heers, en julle sal vlug terwyl niemand julle agtervolg nie.
En as julle dan nog nie na My luister nie, sal Ek oovrtgaan om julle sewevoudig weens julle sondes te tugtig.

11
3/27
View File

@ -21,7 +21,14 @@ En as hy die stuk land nie los nie, en as hy die stuk land aan ʼn ander verkoop,
maar die stuk land moet, as dit in die jubeljaar vry word, aan die HERE heilig wees so ʼn stuk land onder die ban; die besit daarvan kom aan die priester toe.
En as hy aan die HERE ʼn stuk land heilig wat hy gekoop het, wat nie van die land van sy besitting is nie,
dan moet die priester vir hom die bedrag van die skatting tot die jubeljaar toe bereken; en hy moe top die selfde dag die skatting gee as ʼn heilige gawe aan die HERE.
In die jubeljaar meot die stuk land terugkom aan hom van wie hy dit gekoop het, aan hom wat in besit was van die stuk land.
In die jubeljaar ʼn die stuk land terugkom aan hom van wie hy dit gekoop het, aan hom wat in besit was van die stuk land.
En alles wat jy skat, moet volgens die sikkel van die heiligdom wees; die sikkel moet twintig gera wees.
Maar die eersgeborene van ʼn dier wat as eersgeborene aan die HERE behoort, dit ag niemand heilig nie; of dit ʼn bees is of ʼn stuk kleinvee-dit behoort aan die HERE.
Maar is dit van 'n onrein dier, dan moet hy dit na jou skatting loskoop en die vyfde deel daarvan byvoeg; en as dit nie gelos word nie, dan meot dit na jou skatting verkoop word.
Maar is dit van ʼn onrein dier, dan moet hy dit na jou skatting loskoop en die vyfde deel daarvan byvoeg; en as dit nie gelos word nie, dan ʼn dit na jou skatting verkoop word.
Maar niks van die bangoed wat iemand aan die HERE wy, van alles wat aan hom behoort-mense of vee of grond wat in sy besit is-mag verkoop of gelos word nie. Al die bangoed moet aan die HERE hoogheilig wees.
Elkeen wat verban is, wat met die bandvloek getref is, mag nie los gekoop word nie; hy moet sekerlik doodgemaak word.
Ook al die tiendes van die land, van die graan van die land, van die vrugte van die bomme, behoort aan die HERE; dit is heilig aan die HERE.
Maar as iemand van sy tiendes iets wil los, dan moet hy die vyfde deel daarvan byvoeg.
Wat aangaan al die tiendes van beeste en kleinvee-alles wat onder die herderstag deurgaan-die teidne ʼn aan die HERE heilig wees.
Hulle mag nie ondersoek of dit goed of sleg is nie, en dit nie omruil nie; maar as hulle dit tog omruil, dan moet dit en die geruilde heilig wees; dit mag nie gelos word nie.
Dit is die gebooie wat die HERE Moses by die berg Sinai vir die kinders van Israel beveel het.