forked from getBible/Afrikaans-1933
Voeg by Mattheüs 12:12-24
This commit is contained in:
parent
79300f8adf
commit
fb7f23ed79
3
40/12
3
40/12
@ -19,3 +19,6 @@ Kyk, my Kneg wat Ek uitverkies het, my Geliefde in wie my siel ʼn welbehae het.
|
||||
Hy sal nie twis of uitroep nie, en niemand sal sy stem op die strate hoor nie.
|
||||
ʼn Geknakte riet sal Hy nie verbreek nie, en ʼn lamppit wat rook, sal Hy nie uitblat nie totdat Hy die reg tot oorwinning uitbring.
|
||||
En op sy Naam sal die heidene hoop.
|
||||
Toe het hulle ʼn duiwelbesetene wat blind en stom was, na Hom gebring; en Hy het hom gesond gemaak, sodat die blinde en stomme kon praat en sien.
|
||||
En al die menigtes was verbaas en het geaê: Is hierdie man nie miskien die seun van Dawid nie?
|
||||
Maar toe die Fariseërs dit hoor, sê hulle: Hy dryf die duiwels uit nie anders as deur Beëlsedul, die owerste van die duiwels nie.
|
||||
|
Loading…
Reference in New Issue
Block a user