Korreksie Job 32:1-22

Wysig - spelfout (aangeterf) na (aangetref) in vers 13
Wysig - spelfout (m) na (my) in veras 17
Wysig - spelfout (lig) na (lug) in vers 20
Wysig - ( 'n) na woordelys se (ʼn) in vers21
Wysig - verwyder nommer 23 onder aan hoofstuk
This commit is contained in:
Hantie 2022-09-26 12:55:06 +00:00 committed by Gitea
parent 59f08afd24
commit 1250788ca4
1 changed files with 5 additions and 5 deletions

10
18/32
View File

@ -10,13 +10,13 @@ Nie die bejaardes is wys nie, en nie die oues verstaan wat reg is nie.
Daarom sê ek: Luister na my; ek wil ook my kennis meedeel.
Kyk, ek het gewag op u woorde; ek wou luister na verstandige taal van u, totdat u die regte woorde uitgevind het.
En ek het op u ag gegee; maar kyk: daar was niemand wat Job weerlê het, niemand van u wat sy woorde beantwoord het nie.
Sê maar net nie: Ons het wysheid aangeterf: God alleen kan hom verslaan, geen mens nie.
Sê maar net nie: Ons het wysheid aangetref: God alleen kan hom verslaan, geen mens nie.
Teen my tog het hy geen woorde ingebring nie; en met u woorde sal ek hom nie beantwoord nie.
Hulle staan verslae; hulle antwoord nie meer nie; die woorde laat hulle in die steek.
Sal ek dan wag, omdat hulle nie spreek nie, omdat hulle daar staan sonder antwoord?
Ek wil ook my deel antwoord; ek wil ook m kennis meedeel.
Ek wil ook my deel antwoord; ek wil ook my kennis meedeel.
Want ek is vol van woorde; die gees in my binneste dring my.
Kyk, my binneste is soos wyn wat geen opening het nie; soos nuwe leersakke wil dit bars.
Ek wil spreek om lig te kry, my lippe oopmaak en antwoord gee.
Ek wil nie partydig wees nie; en 'n mens vlei, sal ek nie.
Want ek verstaan nie om te vlei nie; gou sou my Maker my wegneem!
Ek wil spreek om lug te kry, my lippe oopmaak en antwoord gee.
Ek wil nie partydig wees nie; en ʼn mens vlei, sal ek nie.
Want ek verstaan nie om te vlei nie; gou sou my Maker my wegneem!