Voeg by Psalms 6:1-11
This commit is contained in:
parent
36025c4ccf
commit
1ee73cf2fb
11
19/6
Normal file
11
19/6
Normal file
@ -0,0 +1,11 @@
|
|||||||
|
Vir die musiekleier; met snaarinstrumente; met basstem. 'n Psalm van Dawid.
|
||||||
|
o HERE, straf my nie in u toorn nie en kasty my nie in u grimmigheid nie.
|
||||||
|
Wees my genadig, HERE, want ek is verswak; maak my gesond, HERE, want my gebeente is verskrik.
|
||||||
|
Ja, my siel is baie verskrik; en U, HERE, tot hoelank?
|
||||||
|
Keer terug, HERE, red my siel; verlos my om u goedertierenheid ontwil.
|
||||||
|
Want in die dood word aan U nie gedink nie; wie sal U loof in die doderyk?
|
||||||
|
Ek is moeg van my gesug; elke nag laat ek my bed swem; ek deurwenk my bed met my trane.
|
||||||
|
My oog het dof geword van verdriet; dit het oud geword vanweë al my teëstanders.
|
||||||
|
Gaan weg van my, al julle werkers van ongeregtigheid, want die HERE het die stem van my geween gehoor.
|
||||||
|
Die HERE het my smeking gehoor; die HERE neem my gebed aan.
|
||||||
|
Al my vyhande sal beskaamd staan en baie verskrik word; hulle sal in 'n oomblik beskaamd omdraai.
|
Loading…
Reference in New Issue
Block a user