Korreksie Génesis 7:1-24
Wysig - kleinletter (en) na hoofletter (En) in vers 18 Wysig - spelfout (nuesgate) na (neusgate) in vers 22 Wysig - verwyder die nommer 25 onder aan die hoofstuk
This commit is contained in:
parent
21da080518
commit
7f24278d31
6
1/7
6
1/7
@ -15,10 +15,10 @@ Hulle en al die wilde diere volgens hulle soorte en al die vee volgens hulle soo
|
||||
van al die vlees waar ʼn lewensgees in was, het twee-twee na Noag in die ark gegaan.
|
||||
En die wat ingaan, het gegaan as mannetjie en wyfie van alle vlees soos God hom beveel het. En die HERE het agter hom toegesluit.
|
||||
En die vloed was veertig dae lank op die aarde: die waters het vermeerder en die ark opgehef, sodat dit opgerys het bo die aarde.
|
||||
en die waters het die oorhand gekry en grootliks vermeerder op die aarde terwyl die ark op die waters drywe.
|
||||
En die waters het die oorhand gekry en grootliks vermeerder op die aarde terwyl die ark op die waters drywe.
|
||||
En die waters het heeltemal die oorhand gekry op die aarde, sodat al die hoë berge onder die ganse hemel bedek was.
|
||||
Vyftien el bo hulle het die waters die oorhand gekry, sodat die berge bedek was.
|
||||
En alle vlees wat op die aarde beweeg, het weggesterwe: die voëls en die vee en die wilde diere en al die gedierte wat op die aarde wemel, en al die mense.
|
||||
Alles wat die asem van die lewensgees in sy nuesgate gehad het, alles wat op die droë grond was, het doodgegaan.
|
||||
Alles wat die asem van die lewensgees in sy neusgate gehad het, alles wat op die droë grond was, het doodgegaan.
|
||||
So is dan al die lewende wesens verdelg wat op die aarde was, die mens sowel as die vee en die kruipende diere en die voëls van die hemel; hulle is verdelg van die aarde. En net Noag het oorgebly en wat by hom in die ark was.
|
||||
En die waters het die oorhand behou oor die aarde honderd en vyftig dae lank.
|
||||
En die waters het die oorhand behou oor die aarde honderd en vyftig dae lank.
|
Loading…
Reference in New Issue
Block a user