Voeg by veranderinge aan Númeri 10:35

This commit is contained in:
Eunice van der Merwe 2022-11-24 16:59:28 +02:00
parent d738288e07
commit 930532cbfd
Signed by: Eunice
GPG Key ID: CA51B2752D3E073B
1 changed files with 3 additions and 3 deletions

6
4/10
View File

@ -8,7 +8,7 @@ Maar as die vergadering by mekaar moet kom, moet julle blaas, maar die alarm nie
En die seuns van Aäron, die priesters, moet op die trompette blaas; en dié moet vir julle ʼn ewige insetting in julle geslagte wees.
En as julle in jul land in oorlog kom teen die vyand wat vir julle beveg, moet julle met die trompette die alarm blaas; dan sal aan julle gedink word voor die aangesig van die HERE julle God, en julle sal van jul vyande verlos word.
Op die dag as julle vrolik is sowel as op julle feestye en by die begin van julle maande moet julle op die trompette blaas by jul brandoffers en by jul dankoffers: hulle sal dien om julle in gedagtenis te bring voor die aangesig van julle God. Ek is die HERE julle God.
In die twede jaar, in die twede maand, op die twintigste van die maand, het die wolk opgetrek van die tabernakel vna die Getuienis af.
In die twede jaar, in die twede maand, op die twintigste van die maand, het die wolk opgetrek van die tabernakel van die Getuienis af.
En die kinders van Israel het ná mekaar weggetrek uit die woestyn Sinai; en die volk het gaan rus in die woestyn Paran.
So het hulle dan die eerste keer weggetrek volgens die bevel van die HERE deur Moses.
En die eerste het weggetrek die vaandel van die laer van Juda se kinders volgens hulle leërafdelings; en oor sy afdeling was Nagson die seun van Ammínadab.
@ -18,7 +18,7 @@ Toe is die tabernakel afgebreek en die seuns van Gerson en die seuns van Merári
Daarna het weggetrek die vaandel van die laer van Ruben volgens hulle leërafdelings; en oor sy afdeling was Elísur, die seun van Sedéür.
En oor die afdeling van die stam van Símeon se kinders van Selúmiël, die seun van Surísaddai.
En oor die afdeling van die stam van Gad se kinders was Élijasaf, die seun van Déhuel.
Daarna het die Kohatiete, die draer vna die heiligdom, weggetrek, en die ander het die tabernakel opgerig voordat hulle aangekom het.
Daarna het die Kohatiete, die draer van die heiligdom, weggetrek, en die ander het die tabernakel opgerig voordat hulle aangekom het.
Daarna het weggetrek die vaandel van die laer van Efraim se kinders volgens hulle leërafdelings; en oor sy afdeling was Elisáma, die seun van Ammíhud.
En oor die afdeling van die stam van Manasse se kinders was Gámliël, die seun van Pedásur.
En oor die afedling van die stam van Benjamin se kinders was Abídan, die seun van Gideόni.
@ -32,5 +32,5 @@ Toe sê hy: moet ons tog nie verlaat nie, juis daarom dat jy weet hoe ons laer m
En as jy met ons saamtrek, sal ons daardie goeie wat die HERE aan ons sal doen, ook aan jou doen.
En hulle het van die berg van die HERE af drie dagreise getrek; en die verbondsark van die HERE het drie dagreise ver voor hulle uit getrek om vir hulle ʼn rusplek uit te soek.
En die wolk van die HERE was bedags oor hulle as hulle uit die laer wegtrek
En as die ark weggtrek het Moses gesê: Staan op HERE, dat u vynade kan verstrooi word, en u haters voor u aangesig kan volug.
En as die ark weggtrek het Moses gesê: Staan op HERE, dat u vynade kan verstrooi word, en u haters voor u aangesig kan vlug.
En as dit rus het hy gesê: Keer terug HERE, na die tienduisende van die stamme van Israel.