Korreksie Génesis 4:1-26
Wysig - spelfout (doodslan) na (doodslaan) in vers 15 Wysig - verwyder 1 woord (sal) tussen (sewevoudig) en (gewreek) in vers 15 Wysig - spelfout (an) na (en) in vers 16 Wysig - verwyder die nommer 27 onder aan die hoofstuk
This commit is contained in:
parent
ba4dadc514
commit
d68b50ebd8
4
1/4
4
1/4
@ -12,8 +12,8 @@ Daarom sal jy vervloek wees, ver van die grond wat sy mond oopgemaak het om die
|
||||
As jy die grond bewerk, sal dit sy vermoë aan jou nie meer gee nie; ʼn swerwer en vlugteling sal jy wees op die aarde.
|
||||
Daarop sê Kain vir die HERE: My skuld is te groot om vergewe te word.
|
||||
Kyk, U verdryf my nou uit die land uit, en ek moet my verberg vir u aangesig: ʼn swerwer en vlugteling sal ek op die aarde wees, en elkeen wat my kry, sal my doodslaan.
|
||||
Maar die HERE sê vir hom: Daarom sal, as enigeen Kain doodslan, dit sewevoudig sal gewreek word. En die HERE het ʼn teken gegee aan Kain, sodat enigeen wat hom kry, hom nie moet doodslaan nie.
|
||||
Toe gaan Kain weg van die aangesig van die HERE, an hy het gewoon in die land Nod, aan die oostekant van Eden.
|
||||
Maar die HERE sê vir hom: Daarom sal, as enigeen Kain doodslaan, dit sewevoudig gewreek word. En die HERE het ʼn teken gegee aan Kain, sodat enigeen wat hom kry, hom nie moet doodslaan nie.
|
||||
Toe gaan Kain weg van die aangesig van die HERE, en hy het gewoon in die land Nod, aan die oostekant van Eden.
|
||||
En Kain het sy vrou beken, en sy het swanger geword en Henog gebaar. Daarna bou hy ʼn stad en noem die stad na die naam van sy seun Henog.
|
||||
En vir Henog is Irad gebore; en Irad was die vader van Mehújael; en Mehújael was die vader van Metúsael; en Metúsael die vader van Lameg.
|
||||
En Lameg het vir hom twee vroue geneem. Die naam van die eerste was Ada, en die naam van die twede Silla.
|
||||
|
Loading…
Reference in New Issue
Block a user