Commit Graph

4 Commits

Author SHA1 Message Date
a70fd802b8 Korreksie Exodus 14:1-31
Wysig - spelfout (Migrot) na (Migdol) in vers 2
Wysig - verwyder die woord (sal) tussen (hulle) en (agtervolg) in vers 4
Wysig - verwyder verkeerde woord (hulle) tussen (dat) en (gevlug) en voeg in 2 woorde (die volk) in vers 5
Wysig - voeg in die woord (het) na (gevlug) in vers 5
Wysig - spelfoute (di evolk) na (die volk) in vers 5
Wysig - verwyder die (punt) aan einde van vers en voeg in ʼn (vraagteken) in vers 5
Wysig - verwyder die woord (laat) tussen (strydwa) en (ingespan) in vers 6
Wysig - spelfout (inspanen) na (ingespan en) in vers 6
Wysig - spelfout (hondered) na (honderd) in vers 7
Wysig - spelfout (geneemen) na (geneem en) in vers 7
Wysig - verwyder die woord (geneem) tussen (Egipte) en (en) in vers 7
Wysig - verwyder die woord (al) tussen (en) en (die) in vers 7
Wysig - spelfout (dy) na (by) in vers 9
Wysig - spelfout (hulel) na (hulle) in vers 10
Wysig - verwyder verkeerde woord (in) en voeg in (uit) in vers 11
Wysig - voeg in 2 woorde (die woord) tussen (nie) en (wat) in vers 12
Wysig - verwyder verkeerde woord (Moet) na  (gesê:) en voeg in (Wees) in vers 13
Wysig - verwyder verkeerde woord (wees) na (bevrees) en voeg in (nie) in vers 13
Wysig - verwyder die (punt) na (HERE) en voeg in  ʼn (komma) in vers 13
Wysig - voeg in 7 woorde en ʼn (punt) tussen (HERE,) en (Want)  (wat Hy vandag vir julle sal bewerk.) in vers 13
Wysig - kleinletter (my) na hoofletter (My) in vers 15
Wysig - kleinletter (en) na hoofletter (En) in vers 16
Wysig - spelfoute (di esee) na (die see) in vers 16
Wysig - spelfout (dwaarsdeur) na (dwarsdeur) in vers 16
Wysig - voeg in 2 woorde (die see) tussen (dwarsdeur) en (op) in vers 16
Wysig - verwyder die woord (sal) tussen (hulle) en (aan) in vers 17
Wysig - spelfout (strdwaens) na (strydwaens) in vers 17
Wysig - spelfout (uitgetrek) na (uit getrek) in vers 19
Wysig - hoofletter (So) na kleinletter (so) in vers 20
Wysig - spelfout (ingekom) na (in gekom) in vers 20
Wysig - spelfout (dwaarsdeur) na (dwarsdeur) in vers 22
Wysig - voeg in 2 woorde (die see) tussen (dwarsdeur) en (getrek) in vers 22
Wysig - spelfout (gejag) na (gejaag) in vers 23
Wysig - spelfout (aangetrek) na (aan getrek) in vers 23
Wysig - spelfout (strdwaens) na (strydwaens) in vers 23
Wysig - voeg in ʼn (komma) na (HERE) in vers 24
Wysig - spelfout (wolkkolm) na (wolkkolom) in vers 24
Wysig - voeg in ʼn (komma) na (wolkkolom) in vers 24
Wysig -spelfout (strdwaens) na (strydwaens) in vers 26
Wysig - spelfoute (di esee) na (die see) in vers 27
Wysig- spelfout (strdwaens) na (strydwaens) in vers 28
Wysig - spelfout (daguit) na (dag uit) in vers 30
Wysig - spelfout (sie) na (die) in vers 30
Wysig - verwyder ekstra (het) in vers 31
Wysig - spelfout (an) na (aan) in vers 31
Wysig - spelfoute (di eHer) na (die HERE) in vers 31
Wysig - verwyder die nommer 32 onder aan die hoofstuk
2022-12-12 19:18:33 +00:00
7c0cc74480
Verander alle 'n na ʼn in all boeke 2022-10-26 12:03:13 +02:00
a1c996fc20
Verwyder laaste lee lyne. Verwyder ekstra lee spasies agter verse. 2022-07-19 10:47:15 +02:00
6940d8ab80
Voeg by Exodus 14 2021-09-25 17:36:45 +02:00