Commit Graph

3 Commits

Author SHA1 Message Date
ad168e2470 Korreksie Exodus 19:1-25
Wysig - verkeerde woord (Egipte) na (Egipteland) in vers 1
Wysig - spelfout (die selfde) na (dieselfde) in vers 1
Wysig - voeg in ʼn (,) na (dag) in vers 1
Wysig - verkeerde woord (by) na (van) in vers 2
Wysig - spelfout (meot) na (moet) in vers 3
Wysig - kleinletter (my) na Hoofletter (My) in vers 4
Wysig - voeg in 1 woord (dan) tussen (julle) en (nou) in vers 5
Wysig - spelfout (medeel) na (meedeel) in vers 6
Wysig - voeg in 1 woord (hom) tussen (HERE) en (beveel) in vers 7
Wysig - spelfout (an) na (aan) in vers 8
Wysig - hoofletter (EK) na kleinletter (Ek) in vers 9
Wysig - spelfout (megedeel) na (meegedeel) in vers 9
Wysig - spelfout (Pasop) na (Pas op) in vers 12
Wysig - verwyder 1 woord (word) tussen (gestenig) en (of) in vers 13
Wysig - verwyder verkeerde woord (die) na (dit) in vers 13
Wysig - verwyder ekstra spasie tussen (dit) en (ʼn) in vers 13
Wysig - spelfout (hulle) na (húlle) in vers 13
Wysig - spelfout (haardop) na (hardop) in vers 19
Wysig - voeg in ʼn (,) tussen (jy) en (en) in vers 24
Wysig - voeg in 1 woord (toe) tussen (volk) en (afgeklim) in vers 25
Wysig - verwyder die nommer 26 onder aan die hoofstuk
2023-01-25 00:29:44 +00:00
7c0cc74480
Verander alle 'n na ʼn in all boeke 2022-10-26 12:03:13 +02:00
bba413a2d5
Voeg by Exodus 19 2021-09-25 17:43:27 +02:00