Hierdie is die amptelike bewaarplek van die Afrikaanse Bybel vertaling van 1933.
Go to file
Hantie 1a8dc1f0e7 Korreksie Exodus 26:1-37
Wysig - spelfout (atbernakel) na (tabernakel) in vers 1
Wysig - spelfout (dubbeldraad-inne) na (dubbeldraad-linne) in vers 1
Wysig - spelfout (tenthoeke) na (tentdoeke) in vers 2
Wysig - spelfout (di) na (die) in vers 5
Wysig - spelfout (eander) na (ander) in vers 5
Wysig - spelfout (elfe) na (elf) in vers 8
Wysig - spelfout (ide) na (die) in vers 9
Wysig - spelfout (issies) na (lissies) in vers 10
Wysig - verwyder verkeerde woord (elke) tussen (van) en (tentdoeke) in vers 10
Wysig - voeg in 2 woorde (die laaste) tussen (van) en (tentdoeke) in vers 10
Wysig - voeg in (die) tussen (van) en (een) in vers 10
Wysig - verwyder verkeerde woord (ander) na (twede) tussen (die) en (stel) in vers 10
Wysig - voeg in (ook) tussen (moet) en (vyftig) in vers 11
Wysig - spelfout (vyfitg) na (vyftig) in vers 11
Wysig - spelfout (tentdoek) na (tentdoeke) in vers 12
Wysig - voeg in 5 woorde en ʼn - (-die helfte van die tentdoek) tussen (tentdoeke) en (wat) in vers 12
Wysig - spelfout (ide) na (die) in vers 13
Wysig - spelfout (rooigeferfde) na (rooigeverfde) in vers 14
Wysig - voeg in 1 woord (met) tussen (wat) en (mekaar) in vers 17
Wysig - verwyder (;) en voeg in (:) na (maak) in vers 18
Wysig - spelfout (twwe) na (twee) in vers 23
Wysig - verwyder (;) na (:) na (silwervoetstukke) in vers 25
Wysig - voeg in 1 woord (van) tussen (sykant) en (die) in vers 26
Wysig - voeg in ʼn (;) na (tabernakel) in vers 27
Wysig - voeg in 12 woorde (ook vyf dwarshoute vir die style van die agterkant van die tabernakel) tussen (tabernakel;) en (teen) in vers 27
Wysig - spelfout (meot) na (moet) in vers 32
Wysig - spelfout (meot) na (moet) in vers 33
Wysig - spelfout )meot) na (moet) in vers 34
Wysig - voeg in (die) tussen (van) en (Getuienis) in vers 34
Wysig - voeg in (sit) tussen (En) en (die) in vers 35
Wysig - spelfout (tenoor) na (teenoor) in vers 35
Wysig - spelfout (bedeking) na (bedekking) in vers 36
Wysig - spelfout (pruperrooi) ana (purperrooi) in vers 36
Wysig - verwyder die nommer 38 onder aan die hoofstuk
2023-03-13 19:38:19 +00:00
1 Voeg by Genesis 43:26-34 2022-12-02 08:34:34 +00:00
2 Korreksie Exodus 26:1-37 2023-03-13 19:38:19 +00:00
3 Verander alle 'n na ʼn in all boeke 2022-10-26 12:03:13 +02:00
4 Voeg by spelfout korreksie op Númeri 13:25 2023-02-28 16:04:40 +00:00
18 Korreksie Job 42:1-17 2022-10-13 21:26:59 +00:00
19 Voeg by Psalms 40:1-18 2023-03-13 19:36:57 +00:00
40 Voeg by Mattheüs 9:14-38 2023-03-13 19:37:05 +00:00
63 Verander alle 'n na ʼn in all boeke 2022-10-26 12:03:13 +02:00
64 Verander alle 'n na ʼn in all boeke 2022-10-26 12:03:13 +02:00
.gitignore Verbeter die README 2021-09-25 18:14:20 +02:00
Boeklys Wysig die boeklys 2022-07-27 08:00:25 +00:00
README.md Maak regstelling op README 2021-09-25 18:27:18 +02:00
Woordelys Voeg è by die woordelys 2022-09-20 19:32:48 +00:00

Afrikaans Bybel - 1933

Hierdie is die amptelike bewaarplek van die Afrikaanse Bybel vertaling van 1933.

die Bybel

Besonderhede

  • translation: Ou Vertaling 1933
  • abbreviation: aov33
  • lang: af
  • language: Afrikaans
  • direction: LTR
  • encoding: UTF-8
  • distribution_lcsh: Bible. Afrikaans.
  • distribution_version: _ _ _
  • distribution_version_date: ____ __ __
  • distribution_abbreviation: aov33
  • distribution_about: Dit is die GANSE HEILIGE SKRIF wat al die kanonieke boeke van die OU en NUWE Testement bevat. Oorgesit uit die oorspronklike tale en uitgegee in opdrag van die gesamentlike kommissie verteenwoordigende die drie Hollandse Kerke in Suid-Afrika. Gedruk vir die Britse en Buitelandse Bybelgenoodskap Groentemarkplein, Kaapstad. 1933
  • distribution_license: Publieke Domein
  • distribution_versification: aov33
  • distribution_sourcetype: ____