Hierdie is die amptelike bewaarplek van die Afrikaanse Bybel vertaling van 1933.
Go to file
Hantie 591f677e7c Korreksie Exodus 34:1-35
Wysig - verwyder 5 verkeerde woorde (daar mag nie eers iemand) vervang met (laat daar ook niemand) in vers 3
Wysig - verwyder (in) tussen (het) en (die) in vers 4
Wysig - spelfout ((dei) na (die) in vers 5
Wysig - spelfout (wok) na (wolk) in vers 5
Wysig - voeg in ʼn (komma) na (verbygaan) in vers 6
Wysig - voeg in ʼn (komma) na (HERE) in vers 6
Wysig - voeg in (Here en ʼn komma) na (gesê:) in vers 9
Wysig - hoofletter (As) na kleinletter (as) in vers 9
Wysig - spelfout (watn) na (want) in vers 9
Wysig - 2 woorde wat aanmekaar getik is (nasiesnie) na (nasies nie) in vers 10
Wysig - spelfout (Ferstiete) na (Feresiete) in vers 11
Wysig - verwyder die komma na (Hewiete) in vers 11
Wysig - verkeerde woord (vir) na (by) in vers 12
Wysig - spelfout (altaare) na (altare) n vers 13
Wysig - spelfout (Watn) na (Want) in vers 14
Wysig - spelfout (hule) na (hulle) in vers 15
Wysig - verkeerde woord (hy) na (jy) in vers 15
Wysig - verkeerde woord (jou) na (sy) in vers 15
Wysig - spelfout (maan) na (maand) in vers 18
Wysig - spelfout (uit getrek) na (uitgetrek) in vers 18
Wysig - voeg in ʼn ((komma) na (open) in vers 19
Wysig - verwyder (jou) tussen (van) en (beeste) in vers 19
Wysig - verkeerde woord (die) na (dit) in vers 20
Wysig - verander die (komma punt) na ʼn (komma) na (loskoop) in vers 20
Wysig - spelfout (uitbrie) na (uitbrei) in vers 24
Wysig - spelfout (ni) na (nie) in vers 26
Wysig - kleinletter (verder) na hoofletter (Verder) in vers 27
Wysig - kleinletters (Here) na hoofletters (HERE) in vers 27
Wysig - spelfout (watn) na (want) in vers 27
Wysig - verwyder 1 woord (gemaak) tussen (jou) en (en) in vers 27
Wysig - voeg in 1 woord (gemaak) tussen (verbond) en (met) in vers 27
Wysig - spelfout (eht) na (het) in vers 31
Wysig - spelfout (teruggeekom) na (teruggekom) in vers 31
Wysig - spelfout (alle) na (alles) in vers 32
Wysig - verwyder die (komma) na (berg) in vers 32
Wysig - spelfout (voor dat) na (totdat) in vers 34
Wysig - spelfout (vna) na (van) in vers 35
Wysig - voeg in 1 woord (dan) tussen (Moses) en (weer) in vers 35
Wysig - kleinletter (hom) na hoofletter (Hom) in vers 35
Wysig - verwyder die nommer 36 onder aan die hoofstuk
2023-06-12 16:00:30 +00:00
1 Voeg by Genesis 43:26-34 2022-12-02 08:34:34 +00:00
2 Korreksie Exodus 34:1-35 2023-06-12 16:00:30 +00:00
3 Verander alle 'n na ʼn in all boeke 2022-10-26 12:03:13 +02:00
4 Voeg by Númeri 17:1-13 2023-03-30 04:00:30 +00:00
18 Korreksie Job 42:1-17 2022-10-13 21:26:59 +00:00
19 Voeg by Psalms 50:1-23 2023-04-26 23:56:03 +00:00
40 Voeg by Mattheüs 11:5-30 2023-03-28 14:41:05 +00:00
43 Voeg by Johannes 3:1-5:47 2023-05-20 21:59:29 +02:00
63 Verander alle 'n na ʼn in all boeke 2022-10-26 12:03:13 +02:00
64 Verander alle 'n na ʼn in all boeke 2022-10-26 12:03:13 +02:00
.gitignore Verbeter die README 2021-09-25 18:14:20 +02:00
Boeklys Wysig die boeklys 2022-07-27 08:00:25 +00:00
README.md Maak regstelling op README 2021-09-25 18:27:18 +02:00
Woordelys Voeg è by die woordelys 2022-09-20 19:32:48 +00:00

Afrikaans Bybel - 1933

Hierdie is die amptelike bewaarplek van die Afrikaanse Bybel vertaling van 1933.

die Bybel

Besonderhede

  • translation: Ou Vertaling 1933
  • abbreviation: aov33
  • lang: af
  • language: Afrikaans
  • direction: LTR
  • encoding: UTF-8
  • distribution_lcsh: Bible. Afrikaans.
  • distribution_version: _ _ _
  • distribution_version_date: ____ __ __
  • distribution_abbreviation: aov33
  • distribution_about: Dit is die GANSE HEILIGE SKRIF wat al die kanonieke boeke van die OU en NUWE Testement bevat. Oorgesit uit die oorspronklike tale en uitgegee in opdrag van die gesamentlike kommissie verteenwoordigende die drie Hollandse Kerke in Suid-Afrika. Gedruk vir die Britse en Buitelandse Bybelgenoodskap Groentemarkplein, Kaapstad. 1933
  • distribution_license: Publieke Domein
  • distribution_versification: aov33
  • distribution_sourcetype: ____