Voeg by Levitikus 23:22-35

This commit is contained in:
Eunice van der Merwe 2022-08-08 19:04:03 +02:00 committed by Gitea
parent 53c86490c0
commit 3fa0b100d6

14
3/23
View File

@ -19,3 +19,17 @@ Julle moet ook by die brood sewe jaaroud-lammers sonder gebrek en een jong bul e
En julle moet een bokram as sondoffer klaarmaak. Ook twee jaaroud lammers as drankoffers, En julle moet een bokram as sondoffer klaarmaak. Ook twee jaaroud lammers as drankoffers,
en die priester moet hulle saam met die eerstelingsbrood as beweegoffer die aangesig van die HERE beweeg; saam met die twee lammmers moet dit aan die HERE heilig wees, ten voordele van die priester. en die priester moet hulle saam met die eerstelingsbrood as beweegoffer die aangesig van die HERE beweeg; saam met die twee lammmers moet dit aan die HERE heilig wees, ten voordele van die priester.
En julle moet op daardie selfde dag uitroep-ʼn heilige saamekoms moet die vir julle wees; geen beroepswerk mag julle doen nie. Dit is ʼn ewige insetting in al julle woonplekke vir julle geslagte. En julle moet op daardie selfde dag uitroep-ʼn heilige saamekoms moet die vir julle wees; geen beroepswerk mag julle doen nie. Dit is ʼn ewige insetting in al julle woonplekke vir julle geslagte.
En as julle die obrings van jul land oes, dan moet jy die kant van jou land as jy oes nie heeltemal afoes en die are wat val, nie bymekaar nie. Vir die arme en die vreemdeling moet jy dit laat oorbly. Ek is die HERE julle God.
En die HERE het met Moses gespreek en gesê:
Spreek met die kinders van Israel en sê: In die sewende maand, op die eerste van die maand, moet dit vir julle 'n rusdag wees met wekroep deur basuingeklank, 'n heilige samekoms.
Geen beroepswerk mag julle doen nie; maar julle moet aan die HERE 'n vuuroffer bring.
Verder het die HERE met Moses gespreek en gesê:
Maar op die tiende van hierdie sewende maand is dit die versoening. 'n Heilige samekoms moet dit vir julle wees; dan moet julle jul verootmoedig en aan die HERE 'n vuuroffer bring.
En op daardie selfde dag mag julle geen werk doen nie, want dit is 'n versoendag om vir julle versoening te doen voor die aangesig van die HERE julle God.
Want elkeen wat hom op daardie selfde dag nie verootmoedig nie, moet uit sy volksgenote uitgeroei word.
Ook elkeen wat op daardie selfde dag enige werk doen, dié siel sal Ek uitroei onder sy volk uit.
Julle mag geen werk doen nie; dit is 'n ewige insetting vir julle geslagte in al julle woonplekke.
'n Dag van volkome rus moet dit vir julle wees, en julle moet jul verootmoedig. Op die negende dag van die maand in die aand, van aand tot aand, moet julle jul sabbat hou.
En die HERE het met Moses gespreek en gesê:
Spreek met die kinders van Israel en sê: Op die vyftiende dag van hierdie sewnede maand is dit sewe dae lank die huttfees vir die HERE.
OP die eerste dag moet daar 'n heilige samekoms wees; geen beroepswerk mag julle doen nie.