Hierdie is die amptelike bewaarplek van die Afrikaanse Bybel vertaling van 1933.
Hantie
1caca76241
Wysig - voeg die woord (hy) in tussen (sal) en (Hom) in vers 3 Wysig - spelfout (wan) na (van) in vers 4 Wysig - spelfout (befel) na (bevel) in vers 7 Wysig - spelfout (antwoort) na (antwoord) in vers 15 Wysig - spelfout (antvoord) na (antwoord) in vers 16 Wysig - spelfout (lyster) na (luister) in vers 16 Wysig - spelfout (vernieteg) na (vernietig) in vers 17 Wysig - spelfout (verstandig) na (versadig) in vers 18 Wysig - verwyder die woord (die) tussen (op) en (reg) in vers 19 Wysig - verwyder die woord (vir) tussen (om) en (myself) in vers 21 Wysig - spelfout (se) na (sê) in vers 22 Wysig - spelfout (vroome) na (vrome) in vers 22 Wysig - kleinletter (hy) na hoofletter (Hy) in vers 24 Wysig - spelfout (hardlooper) na (hardloper) in vers 25 Wysig - spelfout (fergeet) na (vergeet) in vers 27 Wysig - sit 'n komma in na (vergeet) in vers 27 Wysig - verwyder die woord (en) tussen (vergeet) en (my) in vers 27 Wysig - spelfout (volik) na (vrolik) in vers 27 Wysig - sit die woord (sal) in tussen (nie) en (vryspreek) in vers 28 Wysig - spelfout (sal) na (sou) in vers 31 Wysig - spelfout (antwoort) na (antwoord) in vers 32 Wysig - spelfout (roeder) na (roede) in vers 34 Wysig - verander dubbelpunt na kommapunt aan einde van vers 34 Wysig - spelfout (befrees) na (bevrees) in vers 34 Wysig - verwyder die nommer 36 onder aan die hoofstuk |
||
---|---|---|
1 | ||
2 | ||
3 | ||
18 | ||
19 | ||
40 | ||
63 | ||
64 | ||
.gitignore | ||
Boeklys | ||
README.md | ||
Woordelys |
Afrikaans Bybel - 1933
Hierdie is die amptelike bewaarplek van die Afrikaanse Bybel vertaling van 1933.
Besonderhede
- translation: Ou Vertaling 1933
- abbreviation: aov33
- lang: af
- language: Afrikaans
- direction: LTR
- encoding: UTF-8
- distribution_lcsh: Bible. Afrikaans.
- distribution_version: _ _ _
- distribution_version_date: ____ __ __
- distribution_abbreviation: aov33
- distribution_about: Dit is die GANSE HEILIGE SKRIF wat al die kanonieke boeke van die OU en NUWE Testement bevat. Oorgesit uit die oorspronklike tale en uitgegee in opdrag van die gesamentlike kommissie verteenwoordigende die drie Hollandse Kerke in Suid-Afrika. Gedruk vir die Britse en Buitelandse Bybelgenoodskap Groentemarkplein, Kaapstad. 1933
- distribution_license: Publieke Domein
- distribution_versification: aov33
- distribution_sourcetype: ____