Hantie
6049b9359d
Korreksie Job 6:1-30
Wysig - spelfout (indruk) na (indrink) in vers 4 Wysig - spelfout (suot) na (sout) in vers 6 Wysig - spelfout (mwg na (mag) in vers 8 Wysig - voeg die woord (my) in tussen ( God) en (verwagting) in vers 8 Wysig - verwyder ekstra spasie tussen (te) en (strek) in vers 9 Wysig - voeg komma punt (;) in na (hê) in vers 10 Wysig - voeg 2 woorde (ek) en (sou) in tussen (ja) en (van) in vers 10 Wysig - spelfout (vreugte) na (vreugde) in vers 10 Wysig - spelfout (Helige) na (Heilige) in vers 10 Wysig - spelfout (uitende) na (uiteinde) in vers 11 Wysig - spelfout (gloehitte) na (gloeihitte) in vers 17 Wysig - voeg die woord (op) in tussen (hulle) en (uit) in vers 17 Wysig - spelfout (wildernisen) na (wildernis) in vers 18 Wysig - spelfout (hulle) na (julle) in vers 21 Wysig - spelfout (teestander) na (teëstander) in vers 23 Wysig - spelfout (Velos) na (Verlos) in vers 23 Wysig _ voeg die woord (my) in tussen (ek) en (misgaan) in vers 24 Wysig - verwyder die nommer 31 onder aan die hoofstuk
Afrikaans Bybel - 1933
Hierdie is die amptelike bewaarplek van die Afrikaanse Bybel vertaling van 1933.
Besonderhede
- translation: Ou Vertaling 1933
- abbreviation: aov33
- lang: af
- language: Afrikaans
- direction: LTR
- encoding: UTF-8
- distribution_lcsh: Bible. Afrikaans.
- distribution_version: _ _ _
- distribution_version_date: ____ __ __
- distribution_abbreviation: aov33
- distribution_about: Dit is die GANSE HEILIGE SKRIF wat al die kanonieke boeke van die OU en NUWE Testement bevat. Oorgesit uit die oorspronklike tale en uitgegee in opdrag van die gesamentlike kommissie verteenwoordigende die drie Hollandse Kerke in Suid-Afrika. Gedruk vir die Britse en Buitelandse Bybelgenoodskap Groentemarkplein, Kaapstad. 1933
- distribution_license: Publieke Domein
- distribution_versification: aov33
- distribution_sourcetype: ____