Hierdie is die amptelike bewaarplek van die Afrikaanse Bybel vertaling van 1933.
Hantie
b617c60148
Verwyder die woord die en ñ spasie in vers 1. Voeg komma in na Geliefde in vers 2. Voeg in die woord bly in vers 3. Regstelling in vers 5, die woord die verander na doen. Spelfout regstelling (meedearbeiders na medearbeiders) in vers 8. Voeg komma in na kom, verwyder die woord slegte voor werke, maak 2 spelfoute reg (nir na nie en tevreede na tevrede), maak spelfout reg (gasfry na gasvry) in vers10. Spasie regstelling tussen is en nie, 'n punt regstelling waar 'n komma is, hoofletter regstelling (hy na Hy), voeg in komma na doen in vers 11. Spasie regstelling tussen gehad en om in vers 13. Verwyder nommer 16 onderaan hoofstuk. |
||
---|---|---|
1 | ||
2 | ||
3 | ||
18 | ||
40 | ||
63 | ||
64 | ||
.gitignore | ||
Boeklys | ||
README.md | ||
Woordelys |
Afrikaans Bybel - 1933
Hierdie is die amptelike bewaarplek van die Afrikaanse Bybel vertaling van 1933.
Besonderhede
- translation: Ou Vertaling 1933
- abbreviation: aov33
- lang: af
- language: Afrikaans
- direction: LTR
- encoding: UTF-8
- distribution_lcsh: Bible. Afrikaans.
- distribution_version: _ _ _
- distribution_version_date: ____ __ __
- distribution_abbreviation: aov33
- distribution_about: Dit is die GANSE HEILIGE SKRIF wat al die kanonieke boeke van die OU en NUWE Testement bevat. Oorgesit uit die oorspronklike tale en uitgegee in opdrag van die gesamentlike kommissie verteenwoordigende die drie Hollandse Kerke in Suid-Afrika. Gedruk vir die Britse en Buitelandse Bybelgenoodskap Groentemarkplein, Kaapstad. 1933
- distribution_license: Publieke Domein
- distribution_versification: aov33
- distribution_sourcetype: ____