Hierdie is die amptelike bewaarplek van die Afrikaanse Bybel vertaling van 1933.
Hantie
d373cf1f49
Wysig - voeg in ʼn (komma) na (op) in vers 1 Wysig - verkeerde woord (julle) na (hulle) in vers 2 Wysig - spelfout (nader kom) na (naderkom) in vers 2 Wysig - spelfout (aleen) na (alleen) in vers 2 Wysig - spelfout (vna) na (van) in vers 3 Wysig - voeg in 1 woord (al) tussen (en) en (die) in vers 3 Wysig - spelfout (aantwoord) na (antwoord) in vers 3 Wysig - verkeerde woord (saam) tussen (volk) en (en) in vers 3 Wysig - voeg in 3 woorde (met een stem) tussen (volk) en (en) in vers 3 Wysig - spelfout (worde) na (woorde) in vers 4 Wysig - spelfout (klaar gemaak) na (klaargemaak) in vers 3 Wysig - verkeerde woord (die) tussen (En) en (volgelinge) in vers 5 Wysig - voeg in 2 woorde (hy het) tussen (En) en (volgelinge) in vers 5 Wysig - verwyder 1 woord (en) tussen (brandoffer) en ( geoffer) in vers 5 Wysig - verkeerde woord (op) na (teen) tussen (bloed) en (die) in vers 6 Wysig - spelfout (verbon) na (verbond) in vers 7 Wysig - verkeerde woord (in) na (voor) tussen (dit) en (die) in vers 7 Wysig - spelfout (hespreek) na (gespreek) in vers 7 Wysig - spelfout (opgrond) na (op grond) in vers 8 Wysig - verkeerde woord (met) na (en) na (opgeklim) in vers 9 Wysig - voeg in ʼn (komma) na (Aäron) in vers 9 Wysig - verwyder verkeerde woord (en) na (Aäron) in vers 9 Wysig - hoofletter (EN) na kleinletter (En) in vers 10 Wysig - voeg in 1 woord (die) tussen (het) en (God) in vers 10 Wysig - hoofletter (GOd) na kleinletter (God) in vers10 Wysig - voeg in 3 woorde (van die kinders) na (uitgesoekte) in vers 11 Wysig - spelfout (kliptaffels) na (kliptafels) in vers 12 Wysig - spelfout (klaar gemaak) na (klaargemaak) in vers 13 Wysig - spelfout (Joshua) na (Josua) in vers 13 Wysig - verwyder die (punt) aan die einde van vers 13 Wysig - spelfout (oudste) na (oudstes) in vers 14 Wysig - spelfout (terug kom) na (terugkom) in vers 14 Wysig - 2 woorde wat aanmekaar getik is (Sinaigebly) na (Sinai gebly) in vers 16 Wysig - hoofletter (EN) na kleinletter (En) in vers 16 Wysig - spelfout (MMoses) na (Moses) in vers 16 Wysig - verwyder die nommer 19 onder aan die hoofstuk |
||
---|---|---|
1 | ||
2 | ||
3 | ||
4 | ||
18 | ||
19 | ||
40 | ||
63 | ||
64 | ||
.gitignore | ||
Boeklys | ||
README.md | ||
Woordelys |
Afrikaans Bybel - 1933
Hierdie is die amptelike bewaarplek van die Afrikaanse Bybel vertaling van 1933.
Besonderhede
- translation: Ou Vertaling 1933
- abbreviation: aov33
- lang: af
- language: Afrikaans
- direction: LTR
- encoding: UTF-8
- distribution_lcsh: Bible. Afrikaans.
- distribution_version: _ _ _
- distribution_version_date: ____ __ __
- distribution_abbreviation: aov33
- distribution_about: Dit is die GANSE HEILIGE SKRIF wat al die kanonieke boeke van die OU en NUWE Testement bevat. Oorgesit uit die oorspronklike tale en uitgegee in opdrag van die gesamentlike kommissie verteenwoordigende die drie Hollandse Kerke in Suid-Afrika. Gedruk vir die Britse en Buitelandse Bybelgenoodskap Groentemarkplein, Kaapstad. 1933
- distribution_license: Publieke Domein
- distribution_versification: aov33
- distribution_sourcetype: ____