Hantie
e03f99cd68
Korreksie Job 20:1-29
Wysig - spelfout (geantwoort) na (geantwoord) in vers 1 Wysig - spelfout (aanwoord) na (antwoord) in vers 2 Wysig - spelfout (haastighied) na (haastigheid) in vers 2 Wysig - spelfout (vleig) na (vlieg) in vers 8 Wysig - spelfout (woord) na (word) in vers 8 Wysig - sit ʼn komma in na (het) in vers 9 Wysig - verwyder komma na (sien) in vers 9 Wysig - spelfout (le) na (lê) in vers 11 Wysig - spelfout (ni) na (in) in vers 12 Wysig - een woord (laatvaar) na twee woorde (laat vaar) in vers13 Wysig - spelfout (H y) na (Hy) in vers 17 Wysig - spelfout (ophou) na (opbou) in vers 19 Wysig - spelfout (volhied) na (volheid) in vers 22 Wysig - spelfout (oorfloed) na (oorvloed) in vers 22 Wysig - verwyder (die) tussen (van) en (ellendiges) in vers 22 Wysig - spelfout (sa) na (as) in vers 23 Wysig - spelfout (swaar) na (swaard) in vers 25 Wysig - spelfout (verskrikkenge) na (verskrikkinge) in vers 25 Wysig - spelfout (mens) na (mense) in vers 26 Wysig - spelfout (oopenbaar) na (openbaar) in vers 27 Wysig - spelfout (ongeregtighied) na (ongeregtigheid) in vers 27 Wysig - verwyder nommer 30 onder aan die hoofstuk
Afrikaans Bybel - 1933
Hierdie is die amptelike bewaarplek van die Afrikaanse Bybel vertaling van 1933.
Besonderhede
- translation: Ou Vertaling 1933
- abbreviation: aov33
- lang: af
- language: Afrikaans
- direction: LTR
- encoding: UTF-8
- distribution_lcsh: Bible. Afrikaans.
- distribution_version: _ _ _
- distribution_version_date: ____ __ __
- distribution_abbreviation: aov33
- distribution_about: Dit is die GANSE HEILIGE SKRIF wat al die kanonieke boeke van die OU en NUWE Testement bevat. Oorgesit uit die oorspronklike tale en uitgegee in opdrag van die gesamentlike kommissie verteenwoordigende die drie Hollandse Kerke in Suid-Afrika. Gedruk vir die Britse en Buitelandse Bybelgenoodskap Groentemarkplein, Kaapstad. 1933
- distribution_license: Publieke Domein
- distribution_versification: aov33
- distribution_sourcetype: ____